
Kom rus by ons - Rest with us
JobaRus
oornag verblyf / private guest room
in 'n rustige woonbuurt / in a tranquil neighbourhood
in Noordelike / Northeren Bloemfontein
JobaRus 2 familie selfsorgeenheid open 13 Desember 2025.
Die nuwe familie selfsorgeenheid bied slaapplek vir 2+2 gaste, beskik oor 'n toegeruste kombuisie en is klein troeteldier vriendelik.
2 or 4 guests
JobaRus 1: Enkel eenheid vir 2 met Koningsgrootte bed
JobaRus 2: Familie eenheid met plek vir 2 + 2
Tranquil environment
Rustige verblyf
Naby aan eetplekke, winkelsentrums en maklike toegang tot hospitale en sportgeriewe.
Safe parking
Veilige parkering binne erf met geslote hek.
Free Wifi
Gratis WiFi
Kontak ons per whatsapp vir beskikbaarheid:
083 300 2873
of e-pos na jobarus@joba.co.za
